Kinderkerk

Die kinderkerkmodel, waar kerk en kategese gekombineer word, funksioneer in 4 ontwikkelingsfases, nl. Peuters, Kleuters, Junior en Senior kinderkerke. Ons het ook ‘n Bababediening waar ooms en tannies ons kosbare kleingoed met groot liefde versorg.

Bababediening: 0 – 2 jaar

Peuterkerk: 2 – 3 jaar

Kleuterkerk: 4 – 5 jaar

Kinderbedieningstye is gedurende die skoolkwartaal vanaf 08:30 totdat die erediens verdaag. Die kleingroepleiers is reeds vanaf 08:15 teenwoordig en kinders is welkom om dan aan prettige voorafaktiwiteite deel te neem. Babas, peuters en kleuters se ouers moet hulle asb persoonlik in die onderskeie lokale kom afhaal na die diens.

Bababediening:  Max Kachelhoffer 064 259 8026 
Peuterbediening: Jorika Potgieter 072 279 8887
Kleuterbediening: Anel Botes 082 345 6789