Alle graad 7 tot 11 leerders is welkom by SPACE, waar ons dinge bespreek wat vir tieners belangrik is. Ons aanbid en kuier saam en doen klein- en groot groep aktiwiteite onder leiding van passievolle groepsleiers.










Space (Gr 7 – 10) is elke Sondagoggend, gedurende die skoolkwartaal, vanaf 8:30 tot die erediens verdaag