ONS SPAN IN DIE KANTOOR
Die lidmate van Die Gemeente met Oop Deure wil mekaar graag onderling versorg, geestelik groei en ook dissipels maak in God se koninkryk. Hiervoor is ‘n ondersteuning-, kommunikasie- en toerustingsrtuktuur nodig in die vorm van leraars, personeel en kerkkantoor.
Maria Welman
Kosterhulp
KERKKANTOOR: 021 981 2690
koster@heidekoppie.com

