Vorige leraars:
- Ds. H H Vollgraaff - 1981 vanaf Kuilsrivier / Knysna - 1997 Afgetree / Oorlede.
- Ds. J van der Merwe - 1985 Eerste gemeente - 1987 na Proteahoogte.
- Ds. J F Hendricks - 1997 vanaf Vredendal-Wes - 2002 Immigreer na Nieu-Zeeland.
- Ds. Rudi G Janse van Vuuren - 2002 vanaf Moorreesburg - Jan 2015 na Brandvlei.
- Ds. Francois J Preiss - 1992 Eerste gemeente - 30 Maart 2018 afgetree. Oorlede Des 2020.
- Ds. Schalk Treurnicht - Mei 2017 Eerste gemeente - 30 April 2019.
- Ds. Emile Kritzinger - Deeltyds: Julie 2018 - Junie 2019.
- Ds. Willie Viljoen - Deeltyds: Julie 2018 - Januarie 2021.
Huidige leraars:

Ds. Anton Roux
(2006 vanaf Bellville-Riebeeck)
083 504 2613
021 981 1353 /

Ds. Franz Burger
(Aug 2019 - Jan 2021 Deeltyds
Feb 2021 Voltyds)
060 360 5305 /

Adam Barker
(Jeugwerker)
074 172 9187 /