Bedieningsleier:
Ongeag hoe jou familie of gesin saamgestel is, wil hierdie familiebediening 'n reismaat op jou geestelike pad wees.
Ouers - laat ons jou begelei in die geestelike opvoeding van jou kind.
Huweliksmaats – kom ons werk saam aan die driedubbele tou wat nie maklik breek nie.
Oupas en Oumas – watter rol kan julle speel?
Kontak ons gerus.