Heidekoppie Header Image

God plaas die verantwoordelikheid om Sy Woord en weë aan kinders te leer, op die ouers se skouers.

Huise op die Rots wil ouers graag bystaan met hierdie groot taak! Om dit te doen, is daar een aanbieding per jaar vir elke ouderdomsgroep se ouers. Die aanbiedinge vind Sondae om 08:30 plaas vir ouers van kinders 0jr-Gr6 en saans 17:30 vir ouers van kinders Gr7-11. Daar is ook verskillende kursusse en toerustingsgeleenthede vir oumas en oupas, ouers van kinders met spesiale behoeftes, verloofdes, getroudes en geskeides. Sosiale geleenthede vir die hele gesin word ook gereël.

DatumTemaTeikengroep
2019-02-03Leer speel-speel van Jesus2-jariges
2019-02-10Seën & Salf jou kind1-jariges
2019-02-17Padlangs Ouerskap Kursus - sessie 1 Ouers
2019-02-24Kiddieproof jou huwelik3-jariges
2019-03-03My eie BybelGraad 1
2019-03-03Padlangs Ouerskap Kursus - sessie 2Ouers
2019-03-10Padlangs Ouerskap Kursus - sessie 3Ouers
2019-04-12GemeentedansAlmal
2019-04-14WWJDGraad 4
2019-04-14DepressieGraad 11
2019-05-05TegnologieGraad 5
2019-05-11HuweliksvoorbereidingVerloofdes
2019-05-12VerhoudingsGraad 9 & 10
2019-05-12Ouers van kinders met spesiale behoeftesAlle ouderdomme
2019-05-19DiensbaarheidGraad 3
2019-05-26GeloofsoordragOumas & Oupas
2019-07-21EnkelouersEnkelouers
2019-07-26Noot-vir-Noot / Sop & broodAlmal
2019-07-28My kind en GebedGraad R
2019-08-04Dissipline & Respek5-jariges
2019-08-25Die S-Woord Graad 7 & 8
2019-08-25Diens vir gestremdesAlmal
2019-09-01Lofprysing en aanbiddingGraad 2
2019-09-08Devotions4-jariges
2019-09-14HuweliksvoorbereidingVerloofdes
2019-09-15God & GeldGraad 6
2019-10-13Nuwe Lewe na EgskeidingGeskeides

Navrae: Miemie Crosbie (082 926 8443 / )