Heidekoppie Logo

Heidekoppie Logo

Oggenddienste

08:30 - Informele diens

  • In die hoof-ouditorium met eietydse musiekbegeleiding tydens lof en aanbidding.
  • Bababediening in jeuglokale.
  • Kinderkerke (voorskool tot Gr 6) in die saal en kinderkerklokale.

10:30 - Tradisionele diens

  • In die hoof-ouditorium met hoofsaaklik orrel musiekbegeleiding.

14:00 - Erediens in Frans

  • In die boonste saal.
  • Aangebied deur die South Africa Evangelical Community Church.

Aandbyeenkomste

17:30 - Space (gr 7 - 11)

  • Kontemporêre diens waar God en tieners "connect"!
  • In die hoof-ouditorium en ander lokale.
Lees Meer

19:00 - Identity

  • Byeenkoms vir jong volwassenes.
  • In die bovertrek.
Lees Meer

Geen tradisionele diens of aandbyeenkomste tydens skoolvakansies en langnaweke.

Nuutste Aankondigings