Heidekoppie Logo

Heidekoppie Logo

'n Sondagaand-byeenkoms gemik op die Jong Volwassenes met die doel:

  • om ‘n omgewing te skep vir jong volwassenes om saam die Here te loof en prys vir dit wat Hy ons in oorvloed gee.
  • om te vier dat ons kinders van die Here is en mag wees!
  • dat jongmense 'n herontmoeting met die Here sal hê.

Program:

  • 19:00 – 20:00: In die bovertrek.
    Lof en Aanbidding ("Praise & Worship").
    Lering.
    Kleingroepe.
    Kuier.
VoogleraarDs. Anton Roux (021 981 1353 / )
Algemene koördineerderAdam Barker (074 172 9187 / )