Heidekoppie Header Image

'n Sondagaand-byeenkoms gemik op die Jong Volwassenes (matriek tot 26-jariges) met die doel:

  • om ‘n omgewing te skep vir jong volwassenes om saam die Here te loof en prys vir dit wat Hy ons in oorvloed gee
  • om te vier dat ons kinders van die Here is en mag wees!
  • dat jongmense 'n herontmoeting met die Here sal hê

Program:

  • 19:00 – 20:00: In die hoof-ouditorium
    Lof en Aanbidding ("Praise & Worship")
    Lering
    Kleingroepe
    Kuier
VoogleraarDs. Anton Roux (021 981 1353 / )
Algemene koördineerderAdam Barker (074 172 9187 / )

Footer Decoration