Heidekoppie Logo

Heidekoppie Logo

Welkom

Ons is 'n gemeente met 'n hart vir mense - kinders, gesinne en die gemeenskap, hier plaaslik, regoor ons land asook internasionaal. Ons nooi u uit om ons te kontak en indien u só gelei voel, om by die gemeente in te skakel.


Ons tema vir 2021 is “NUUT”! Ons leer elke dag om nuut te dink en te improviseer!

Please enter the email address associated with your User account. Your username will be emailed to the email address on file.