Bedieningsleier:
Marie van Dyk
021 906 5246 / 073 017 8998
Die bediening wil vir mense die geleentheid gee om eerstehandse inligting te bekom oor hoe Heidekoppie gemeente funksioneer en om die leraars te ontmoet. Om dan daarna ’n ingeligte besluit te neem of hulle lidmaatskap van die gemeente wil aanvaar.