Bestuursraadslede:
Die Bedieningsraad vir Onderlinge Sorg hou toesig oor die volgende bedieninge:
- Senior Lidmate.
- Sieke en Beradingsbediening.
- Nuwe Intrekkers.
- Vrouebediening.
- Mannebediening.
- Jeugbediening.
- Huise op die Rots.
Fokusteks van die Raad:
1 Petrus 2:5 - "Laat julle as lewende stene opbou tot 'n geestelike huis, om 'n heilige priesterdom te wees en geestelike offers te bring wat deur Jesus Christus vir God welgevallig is."