Bestuursraadslede:
Die Bedieningsraad vir Lof en Aanbidding hou toesig oor die volgende bedieninge:
- Audiovisueel.
- Musiek.
- Eredienswerkers.
- Gasvryheid.
- Dekor.
Fokusteks van die Raad:
1Kor 14: 24, 25 - "Daarteenoor, as almal profeteer, en daar kom 'n ongelowige of 'n buitestaander binne, dan word hy deur almal in sy gewete aangespreek en kom hy tot selfondersoek. Die verborge dinge van sy hart kom aan die lig. En so kom hy daartoe om op sy knieë te val, God te aanbid en openlik te getuig: “Waarlik, God is hier by julle!"