Heidekoppie Logo

Heidekoppie Logo

Omgeegroepbyeenkomste:

Woensdagaande om 19:00.
Kontakpersoon: Mynhardt Smit (076 193 6604 / ).

Klaradyn Biduur:

Woensdagoggende om 10:00 by Klaradyn.
Navrae: Kerkkantoor.

Gemeentelike Bybelstudie:

Donderdagoggende om 10:00 in die gebedskamer.
Kontakpersoon: Louisa Klue  (021 981 4423).

Bybelstudie in Frans:

Woensdagmiddae om 14:00 in die moederskamer.
Aangebied deur South Africa Evangelical Community Church.